Jump to content
Sign in to follow this  
moppies

Moppies

Recommended Posts

moppies    10
moppies

@ geewhizz

Hier is ek!!!

Jip - was lanklaas op die forum gewees. My werk orrheers tans my lewe. Dis niks snaak om van 06H00 to 18H00 op kantoor te sit nie. Verder ry ek my dood - ongeveer 2500 amptelike kilo's per maand.

Ek is doodmoeg as ek saans by die huis kom.

Manlief werk al vir amper 'n jaar in 'n ander dorp en ons sien mekaar net naweke - so ek is nou ma en pa in die week.

My seun het ook in Desember sy Protea kleure in hengel verwerf - ons is so trots op hom!

So ja - dis my storie!!!

Share this post

Link to post
Share on other sites
Pierre_Henri    14
Pierre_Henri

Wish me luck as I wave you goodbidorbuy

Hi Moppies

Ongelukkig wil dit voorkom asof die meeste van die "ou garde" die forum verlaat het.

Van julle was selfs aktief op ons BoB munt-forum van tyd-tot-tyd.

Goeie Griet -- Waar is die daardie dae heen?

Onthou jy dit? Lekker dae was dit nie ...

Pierre

Share this post

Link to post
Share on other sites
Little Miss Muffet    20
Little Miss Muffet

Junk image loading program on Bob.Such a frustration sometimes. Images always disappearing and then loading as slithers.

So there you are nothing to say but complain.

Share this post

Link to post
Share on other sites
moppies    10
moppies

@ Pierre-Henri - jip - goeie ou dae. Daar is net nie meer tyd om alles gedoen te kry nie! En nee - ek kla nie - ek is dankbaar vir dit wat ek het en dit wat ek kan vermag....

Edited by moppies

Share this post

Link to post
Share on other sites
Pierre_Henri    14
Pierre_Henri
@ Pierre-Henri - jip - goeie ou dae. Daar is net nie meer tyd om alles gedoen te kry nie! En nee - ek kla nie - ek is dankbaar vir dit wat ek het en dit wat ek kan vermag....

Wonderlik, maar dit kan nie lekker wees om hubby net naweke te sien nie - regtig nie aan te beveel nie! Maar wat kan mens doen in hierdie tye om maar net 'n werk te hê en te kan behou?

En geluk met jou seun se groot prestasie.

Terloops - weet jy dalk geword het van jou ou vriendin op die forum - lilythepink?

Ek sien sy het so 3 weke gelede opgehou om mee te doen op ons forum.

Ha-ha- gelukkige sy - Toer seker oorsee saam met haar "pilot" hubby - Mr Aerospace!

Australia is dalk die bestemming - wie sal weet?

Hoe ook al sy - jy sal daai mopkop dalk eersdaags na die haarkapper vir 'n "cut" moet neem - Die prentjie lyk nes 'n Golliwog van eertyds .

Lig loop

Pierre

Groete

Pierre

Share this post

Link to post
Share on other sites
lilythepink    10
lilythepink

Congrats, Moppies, on your son's fantastic achievement. Be a proud Mom!

Share this post

Link to post
Share on other sites

Please sign in to comment

You will be able to leave a comment after signing in

Sign In Now
Sign in to follow this  

×