Jump to content
Sign in to follow this  
Reynet Trading

What the.. neutral?

Recommended Posts

Reynet Trading    10
Reynet Trading

Just want to share my neutral rating from xubco..

 

xubco (48 rating1.gif)

 

Casio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch Comment:

Photo misleading- item actually flimsy and suitable for children only.

Response:

(21 May 2012)

You are joking.. Right? That is a photo of the watch. How can it be misleading? Do me a favor, go google MQ24-7E , and then change your rating...

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

I've decided to contact the seller to try to set things straight, it is just wrong that people use the rating system to communicate.

My email to him-

 

Hi Bux

 

Casio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch

 

Ek neem aan jy is ontevrede met wat jy gekoop het?

 

As jy die email gelees het wat ek die eerste dag vir jou gestuur het, sou jy gesien het dat ek mooi vra dat as iemand ongelukkig is oor iets moet hulle my asb laat weet voordat n neutral of negatiewe rating gee.

 

Ek weet in elk geval nie wat jy bedoel met jou rating nie? Die foto wat ek opgesit het is n foto van die horlosie. Hoe kan dit "misleading" wees? En in die beskrywing is die model nommer ook nog MQ24-7E. Wat meer wou jy he?

 

Ek werk regtig hard om kliente tevrede te stel soos jy kan sien in my ratings, ek dink nie dit is regverdig dat jy sommer net n neutral kan gee omdat jy nie geweet het wat jy koop nie!

 

Kan ek jou mooi vra om asb jou rating te verander want ek het regtig niks gedoen om dit te verdien nie.

 

Vriendelike groete

Kind regards

De La Rey

cleardot.gif

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

His reply-

 

Hi/

1.Jou aanname is korrek- ek voel mislei.

2.Die horlosietjie is net geskik vir kinders onder 12 maar die foto

(sonder agtergrond) skep indruk dat dit vol grootte mans horlosie is

terwyl foto ook geplaas is tussen ander normale manshorlosies.Soos

jy weet dit is baie dunner en ook nie gemiddelde 34 mm in deursnee

nie.

3.Ek neem sterk eksepsie teen jou "blame the client attitude" Dit

spreek gewoonlik van gebrek aan bemarkingservaring ,jaag kliente

harnas in en is in algemeen teen produktief.

4.Wanneer jy bie op kort kennisgewing het jy nie altyd tyd om detail

na te gaan op internet en jy maak staat op verkopers se integriteit.

5.Sou jou foto aangedui het "Baie gewild onder kinders" sou ek nog

steeds gebie het maar geweet het wat om te verwag.

6.Ek het reeds 50 horlosies gekoop op Bidorbuy en met ander 49 gekry

presies wat ek verwag het sonder om hul feite te kontroleer op

internet.Ek het al 49 se kommunikasie in geheel ook baie meer hoflik

en pragmaties ervaar as joune.

7.Jou houding veroorsaak dat ek wel my "rating " gaan aanpas maar met

jou stellings en aggresiewe benadering ervaar ek dit slegter en

verander dit nou van neutraal na negatief.

BUX

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

Did I sound aggressive? I don't think so? Maybe a bit irritated because he didn't bother to contact me first.

 

My reply to him-

 

Hi Bux

 

1.Jou aanname is korrek- ek voel mislei.

 

Ek het so afgely.

 

2.Die horlosietjie is net geskik vir kinders onder 12 maar die foto

(sonder agtergrond) skep indruk dat dit vol grootte mans horlosie is

terwyl foto ook geplaas is tussen ander normale manshorlosies.Soos

jy weet dit is baie dunner en ook nie gemiddelde 34 mm in deursnee

nie.

 

Hierdie is defenetief nie n kinder horlosie nie, ek het al meer as 50 op

bidorbuy aan mans (nie kinders nie) verkoop.

 

Casio Men's MQ24-1E Classic Analog Watch Comment:Item received - THX - Well packed and speedy delivery appreciated - Even nicer than your photo description!!!!. Pompjoggies

 

Casio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch

Comment:Item received - THX - Well packed and speedy delivery appreciated - Even nicer than your photo description!!!!. Pompjoggies

 

Casio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch

Comment:Thank you . good service

 

Casio Men's MQ24-1E Classic Analog Watch Comment:Excellent service

 

Casio Classic Analog Men's Sport Watch Comment:Fast delivery....good value....good product..thanks

 

Casio Classic Analog Men's Sport Watch Comment:happy with purchase

 

3.Ek neem sterk eksepsie teen jou "blame the client attitude" Dit

spreek gewoonlik van gebrek aan bemarkingservaring ,jaag kliente

harnas in en is in algemeen teen produktief.

 

Gaan kyk asb na die volgende skakels (items op bidorbuy) en laat

my weet met watter beskrywing is jy tevrede.

 

 

1232109-285376384-s.gifCasio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch

 

 

947057-193762505-s.gifCasio Men's W/R BLACK DIAL MQ-24-1B

 

 

 

 

308908-1385243543-s.gifCasio Men's MQ24-7B2 Analog Black Resin Strap Watch

 

 

 

 

 

451981-154539797-s.gifCasio Analog Watch

 

Vergelyk my beskrywing met hulle en laat my weet waar is my

gebrek aan bemarkingservaring.

 

4.Wanneer jy bie op kort kennisgewing het jy nie altyd tyd om detail

na te gaan op internet en jy maak staat op verkopers se integriteit.

 

Kyk na die skakels daar bo en se my wat is fout met my integriteit.

 

5.Sou jou foto aangedui het "Baie gewild onder kinders" sou ek nog

steeds gebie het maar geweet het wat om te verwag.

 

Dit is nie n kinder horlosie nie, hoekom dit adverteer as n kinder horlosie?

 

6.Ek het reeds 50 horlosies gekoop op Bidorbuy en met ander 49 gekry

presies wat ek verwag het sonder om hul feite te kontroleer op

internet.Ek het al 49 se kommunikasie in geheel ook baie meer hoflik

en pragmaties ervaar as joune.

 

Ek het al 915 items verkoop en 96 items aangekoop. Met die 96 aankope wat ek

gemaak het het ek seker gemaak van my feite as ek n probleem gehad het

en dan die verkoper deur email gekontak.

 

7.Jou houding veroorsaak dat ek wel my "rating " gaan aanpas maar met

jou stellings en aggresiewe benadering ervaar ek dit slegter en

verander dit nou van neutraal na negatief.

 

Ek sal al die kommunikasie tussen ons aan bidorbuy stuur en dan kan hulle

besluit of ek n houding het en aggresief is. En of ek n misleidende deskripsie

gegee het.

 

Vriendelike groete

De La Rey

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

And yes, he did change his rating to a negative.

 

 

Casio Men's MQ24-7E Classic Analog Watch

Comment:Photo misleading- item actually flimsy and suitable for children only.Seller respond very aggressive with sarcastic demands & "blame buyer " attitude

 

Response:

(22 May 2012)

You are joking.. Right? That is a photo of the watch. How can it be misleading? http://forum.bidorbuy.co.za/ratings-q/16761-what-neutral.html

 

 

R121.00

 

rated on 21 May 2012

by xubco (46 rating1.gif)

 

 

 

 

To me this is very unfair because my description is just as any MQ24 description on bidorbuy.

 

What good reason is there for me not to change his rating to a negative?

 

I really go out of my way to keep all my buyers, happy buyers.

 

My description and the item he received is correct, it's in line with all the listings on BoB.

 

He got what he bought.

Edited by Reynet Trading

Share this post


Link to post
Share on other sites
dstorm    10
dstorm

Hello De La Rey

Firstly, I wish you all of the best with sorting out this situation / getting the rating removed by BoB.

However, at the risk of sounding patronizing, I must add that you could have handled the situation differently.

The buyer is obviously a serious and passionate buyer and definitely not a time waster. Call me philosophical, but perception is reality. What the client received is not what he expected (at no way do I implicate in the least that your description was not 100% accurate).

I would have offered an immediate refund, even paying for postage both ways.

There is very little doubt that you would have won a client for life.

You can still do it.

Keep well and regards

Jacques

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

Hi Jacques

 

You're right, there is just so many things going on and suddenly a neutral rating pops up.

 

If he emailed me directly that is exactly what I would have done, offered him a refund.

 

Not badmouthing my items in the rating system.

 

But well...

 

I will email him and see how it goes, hopefully we can sort something out.

 

Thanks for the advice and different perspective.

 

Regards

De La Rey

Share this post


Link to post
Share on other sites
dstorm    10
dstorm

Hello De La Rey

I looked at your description(s) again.

I really and truly hope that you sort this out – be it through the client or through BoB.

It would have been impossible to give a more detailed / technical description.

 

So much the more reason to get this rating removed.

Keep well and regards

Jacques

Share this post


Link to post
Share on other sites
Reynet Trading    10
Reynet Trading

Well, I emailed the buyer and offered him a refund with return shipping with no luck.

 

Not a word from him, so I guess that's that then.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Please sign in to comment

You will be able to leave a comment after signing in



Sign In Now
Sign in to follow this  

×