Sign in to follow this  
Followers 0
RISadler

Werkboeke vir Afrikaans en Engels ...

0 posts in this topic

Ek is gevra om werkboeke vir my Lang Henning-reeks te skep. Kan enigiemand help met voorbeelde en voorstelle?

 

Ek het geen idee op watter leesvlak die boeke is nie, maar weet van 'n paar elf-jariges wat dit vreeslik geniet. So dis seker vir laerskool en dus die ou standard 2 to 5 (grade 4 to 7), maar ek reken dit kan ook gebruik word vir tweede taal onderrig op hoërskool.

0

Share this post


Link to post
Share on other sites

Please sign in to comment

You will be able to leave a comment after signing in



Sign In Now
Sign in to follow this  
Followers 0