DestinysAngels 12 Posted December 31, 2011 [ATTACH=CONFIG]2436[/ATTACH] [h=6] Be sure to get something to keep your pets calm during the festive season...fireworks, kennels and different caretakers can all be stressfull to your pet![/h]"Geen mens medisyne of alkohol nie asseblief, as jy wil he jou hond moet slaap vir 'n lang tyd doen dit en jou hond kan vrek ook. Gaan Vearts toe en vra vir 'n pilletjie of kry vir jou die Herbal Druppels by 'n gesondheidswinkel, "Pet Calm" dit behoort te help, of sit sagte musiek in jou huis aan en bring die honde binne, dit werk vir my en ek gebruik niks, laat hulle net by jou le sodat hulle veilig kan voel"! Share this post Link to post Share on other sites
MiemsJewels 12 Posted December 31, 2011 Die rede hoekom ons Oujaarsaande tuis deurbring: 1 pavement mixture wat ontsettend bang is vir weer en klappers, 2 worshonde wat hulle probeer inhou maar dit nie regkry nie. Dan die 4 de hondjie wat nog nooit 'n nuwejaar gesien het nie. Net 6 mde oud. Ons het deur die jare geleer om die honde in die huis in te bring! Ja in die huis, op my matte en alles wat daarmee saamgaan! Ons skakel die radio aan en speel die musiek redelik hard terwyl die bom klappers om ons knal! Ons honde bly redelik rustig.....dankie tog daarvoor! Share this post Link to post Share on other sites
Vinyl Lady Decals 11 Posted December 31, 2011 We give our cats a sachet of cat food sprinkled with calming drops that we got from the vet. They stay as calm as can be throughout the whole ordeal. Share this post Link to post Share on other sites