Jump to content
Sign in to follow this  
Vegar

Spelling test

Recommended Posts

ATOMICSQUIRREL

Nevvir in my laaif hef i sien spellieng thet bat.:whistling:

Edited by ATOMICSQUIRREL

Share this post


Link to post
Share on other sites
ATOMICSQUIRREL

Jissie Miems so 'n bek kort mos konfyt met grondboontjie botter, ons kan mos dik afrikaans gesels dan! Hoeveel van ons hier?

Laat daardie Tonge klap! :colbert:

 

Thats the BOER in me comming out!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest
Jissie Miems so 'n bek kort mos konfyt met grondboontjie botter, ons kan mos dik afrikaans gesels dan! Hoeveel van ons hier?

Laat daardie Tonge klap! :colbert:

 

Thats the BOER in me comming out!

 

Tonge klap? Jislaaik! As ek nie getroud was nie het ek jou sommer 'n sappige klapsoen op jou bek gegee!:angel: (Maar darem toebek! Hiehie!!)

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest
Ek het vanoggend in 'n slegte bui opgestaan. So vandag gaan ek uitpak!! NIE ALMAL IS ENGELS NIE. SOMMIGE KAN NIE SPEL NIE, EN ONS "TENSES" IS OOK UP TO SH*T. PROBEER OM ONS NIE AF TE BREEK NIE, PROBEER ONS LIEWER HELP OM DIT REG TE STEL!

EK KEN SUPER SLIM MENSE WAT NIE KAN SPEL NIE.

ONS PROBEER TENMINSTE! ONGELUKKIG IS AL DIE AFRIKAANS NA 1994 AMPER VERBAN!

EK SIEN BITTER MIN DAT 'N AFRIKAANSE PERSOON 'N ENGELSE PERSOON AFBREEK WAT TEN MINSTE AFRIKAANS PROBEER PRAAT EN SKRYF.

JARE TERUG HET GEEN ENGELSE OU GELAG VIR ONS "ENGELS" NIE! DIE AFRIKAANS SPREKENDES HET GELAG VIR DIE ENGELS SPREKENDES SE AFRIKAANS!

PROBEER ONS LIEWER HELP! MOENIE ONS AFBREEK NIE.

 

DEESDAE IS DIT DIE NORM DAT DAT AGTER AF GELAG WORD VIR ONS!

VAN NOU AF SKRYF EK SLEGS AFRIKAANS! VIR DIE WAT MY NIE VERSTAAN NIE.......TOUGHEES!!

 

Hallo Miems

Jaaiks! Jy's te goed vir woorde! My Oumagrootjie is in 'n Bloemfonteinse konsentrasiekamp met van haar kindertjies oorlede... Sonder grappies! :sad:

Ek slaan my naam partykeer met 'n plank - met my Engels skrywes - al is dit net om beleefd te wees, soms, sommer vir die humor daarin... Ons word ongelukkig wel gespot. Maar, ek gee nie om nie. Spotters spot. Wyses terg...

Ek laaik jou sommer baie-baie! (Nie soos in skeef-laaik nie hoor!!!)

 

Hoop jou dag is sommer skoppelmaai-swaai mooi!

 

RL

Share this post


Link to post
Share on other sites
mellowred

Neeee Miems. U moet dadelik terug in die bed in klim en weer uit aan die ander kant. :angel: Ons gaan hierso met die tweede Boere Oorlog begin.

 

Ek moet "super-slim" wees want my spelling is atrocious - en die spell-checker help glad nie as jy nie weet hoe om die word te begin nie. En die blerrie www maak dit baie moelik om die Afrikaans te check.

 

Anyway Miems, it is almost impossible for me to type a whole message in Afrikaans. You will have to read s l o w l y to follow what I am trying to say.

 

Hats off to you for sukkeling along with ons blerrie Engels se taal. Half the time, half of us English skeekenders don't understand our own English. :amuse:

Share this post


Link to post
Share on other sites
MiemsJewels

Love and Kindness conquer and still, any hurricane in life

 

I "LIKE" it stukkend!

Share this post


Link to post
Share on other sites
MsPlod
Ek het vanoggend in 'n slegte bui opgestaan. ......

DEESDAE IS DIT DIE NORM DAT DAT AGTER AF GELAG WORD VIR ONS!

VAN NOU AF SKRYF EK SLEGS AFRIKAANS! VIR DIE WAT MY NIE VERSTAAN NIE.......TOUGHEES!!

Enigiemand, wie met Miems vandag soek, is of gek, mal of dood!

 

Miems - laat die dag beter gaan! Hier's vir u 'n paar prentjies...

BoomSmilie_anim_1_.gifskiet hulle

capslock.gif- klim van die "caps lock" af

_intardnet__by_LeoLeonardo.gif - los liewer die dinge wat u so kwaad laat voel

Come_and_Get_It_Hearth_Smilie.gif - stap weg van u computer af en onstpan

 

 

rnbowwv6CFT666737.gif

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest

Sjoe... Dankie!

 

Hallo Miems

 

Baie dankie... Ek's so bly jy hou daarvan. Jy laat my sommer verleë voel... My man sê jy het 'n baie mooi, fyn skoenlapper-siel... :-) Het vir hom nou gewys wat jy geskryf het.

 

Dis iets wat ons twee in ons kort lewens geleer het... Liefde en sagmoedige goedhartigheid laat enige tweespalt, vyandskap, haat, twis, woede, bitterheid, smart, verwyte ensovoorts, verdwyn. Dis eenvoudig onverklaarbaar en tog 100% waar.

 

'n Stille-water, hemelblou mooi dag vir julle almal hoor.

 

RL

Share this post


Link to post
Share on other sites
mellowred
Enigiemand, wie met Miems vandag soek, is of gek, mal of dood!

 

 

UhUH the forum looks like a war zone today. Think I'm heading out of town for a while. See if it's all calmed down when I get back :meh:

 

:cheesy:

Share this post


Link to post
Share on other sites
MiemsJewels
Hallo Miems

 

Baie dankie... Ek's so bly jy hou daarvan. Jy laat my sommer verleë voel... My man sê jy het 'n baie mooi, fyn skoenlapper-siel... :-) Het vir hom nou gewys wat jy geskryf het.

 

Dis iets wat ons twee in ons kort lewens geleer het... Liefde en sagmoedige goedhartigheid laat enige tweespalt, vyandskap, haat, twis, woede, bitterheid, smart, verwyte ensovoorts, verdwyn. Dis eenvoudig onverklaarbaar en tog 100% waar.

 

'n Stille-water, hemelblou mooi dag vir julle almal hoor.

 

RL

 

Jy is 'n baie nice vrou RL. se vir jou man dankie vir die Skoenlapper~siel, gedagte. Ek voel soos 'n MOT vandag met afgebrande vlerke. Het dit dalk te naby aan die vlam gewaag!! Come_and_Get_It_Hearth_Smilie.gif

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...