Jump to content
Sign in to follow this  
bekka87266

Anyone tried this?

Recommended Posts

lilythepink
oh my gosh Janet. Have you ever had contact with the girl after you all finished school? (Bet she never forgot that one) Makes one wonder what reason was given to her parents for the "gating" for the long weekend?

 

Yes, I am still in touch with her and several other school friends from "the olden days when I was young". We're all as scatty as one another and believe that if we could acquire them, we'd walk around with purple hats, red dresses and green shoes, waving a bright orange shopping bag! We all still have plenty of laughs (mostly over emails and the telephone) about the narrow-minded upbringing we had at a Convent boarding school almost 50 years ago!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Little Miss Muffet

I went to a convent too.

I had to drink epson salts in front of the whole school after being caught chewing gum which was banned at school.

I still gew gum.:awesome:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest

WOW...!

 

Wayne, how is "Suster Teresa" doing tonight in your dreams...? Remember the so-o "sappige Shirley van der Linde..." [1970 - PG?] Or am I thinking about somebody else?! I think so... :oops: Tessa or "something?"

 

Reality check: "'Suster Teresa' is vandag 'n huisvrou en 'n ouma van ses..." What date was this report?: 1/06/1992... 19 bloody 92...!

 

It was forbidden reading material for us - but we peeked at them every time we went to the "Greece" shop...

 

This is indeed a remarkable thread... Even I I have a stiff neck tonight... Need to check my pillows again.:blink:

 

 

PS The link:Beeld JOHANNESBURG FINAAL Maandag 1 Junie 1992 Bl. 9: 'Suster Teresa' is vandag 'n huisvrou en ouma van ses

 

'Suster Teresa' is vandag 'n huisvrou en ouma van ses

 

ILLUSTRASIE:foto: * Shirley van der Linde as die destydse gewilde fotoverhaal-heldin Suster Teresa. * Shirley is deesdae net huisvrou en verlang soms terug na die glitz en glamour wat haar fotoverhaalkarakter, dié van Suster Teresa, haar gebring het.

 

SHIRLEY VAN DER LINDE was Suid-Afrika se mees gefotografeerde

fotoverhaal-heldin en die liefling van duisende Suid-Afrikaners. Vir

oud én jonk. As Suster Teresa was sy die minsame verpleegster wat

haar lewe gewy het aan haar medemens. Dié miljoenêrsdogter wat net

'n verpleegster wou wees het diep in die harte van baie

Suid-Afrikaners gekruip.

 

So erg, vertel sy uit haar huis in Montgomery Park,

Johannesburg, dat van die fotoverhaal-geesdriftiges destyds aan haar

geskryf het om mediese raad en bystand. ''Baie het gedink ek is

werklik 'n verpleegsuster. Ek onthou nog hoe 'n pa my op 'n keer

gebel het. Hy het gesê sy dogter weier volstrek om hospitaal toe te

gaan indien 'Suster Teresa' haar nie self sou versorg nie!''

 

Dat haar aanhangers haar (Suster Teresa) as hul vriendin

beskou het, was waar, erken sy. ''Mense het die karakter vertrou. Ek

was die meisie met die dubbele identiteit. Selfs my beste vriendinne

het my Suster genoem.''

 

Hoewel Shirley ook in verskeie ander fotoverhale karakters

''gespeel'' het, onder meer dié van Tana, Suster Debbie, Conrad

Brand, Liewe Madelein en Zuselle Naudé, 'n Suid-Afrikaanse weergawe

van die bekende vroue-avonturier Modesty Blaise, was die ''rol'' van

Suster Teresa dié een waaraan mense haar steeds onthou. (Later het

sy ook die rol in 'n rolprent met dieselfde naam gespeel.)

 

Die rede hiervoor, meen sy, is omdat die karakter van Suster

Teresa aanklank by mense gevind het. ''Sy was altyd gereed om te

help. Sy het dikwels haar eer en goeie naam op die spel geplaas om

ongelukkige minderbevoorregtes se probleme te help oplos en het

terselftertyd haar vrou gestaan teen haar knorrige bullebak

miljoenêrpa.''

 

Vandag is die 53-jarige Shirley, huisvrou en 'n ouma van ses

kleinkinders, nie spyt oor haar destydse beeld as

fotoverhaalkarakter nie. Inteendeel, sy verlang soms nog terug na

dié ''goeie ou dae''.

 

''Waar ek ook al moes optree, beoordeel of 'n gas was, wás daar

altyd aanhangers. Ek het possakke vol bewonderaarsbriewe ontvang,

moes bontstaan met die handtekening-jagters en kon 'n donkerbril, 'n

gesig sonder grimering en krullers in die hare, nié my identiteit

verbloem nie!''

 

Toe sy in 1969 'n eregas by die Suid-Afrikaanse

stampmotor-kampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein was, het 18 000

mense na die skou-arena gestroom om háár te sien, terwyl net 9 000

die belangrike rugbywedstryd tussen die ''Spelespan'' en die

Vrystaatse rugbyspan bygewoon het.

 

Sy het ook 'n reeks skoonheidsprodukte onder die naam Suster

Teresa bemark wat soos soetkoek verkoop het, vertel sy, en haar

aanhangers herinner aan 'n samestelling van Sophia Loren en

Elizabeth Taylor.

 

So ook het sy die voorblad van Beeld in 1976 versier aan die sy

van Loren se man, Carlo Ponti, tydens sy besoek aan Suid-Afrika.

''Ek kan nie veel onthou waaroor ek en hy gesels het nie, maar was

dit 'n eer om hom te ontmoet,'' onthou sy.

 

Shirley meen sy het net ''toevallig'' dié rol van Suster Teresa

gekry. Toe haar beroepsfotograaf-man, Nick, destyds besluit het om

'n portfolio foto's aan 'n Durbanse fotoverhaal-uitgewery te stuur

om moontlik 'n pos as fotograaf daar te kry, het hy haar as sy model

gebruik. Op die ou ent het Nick nié die werk gekry nie, maar sy wel!

 

En dit was die begin van 'n ommekeer in die Benoni-meisie se

lewe as jong huisvrou wat later 'n heldin vir duisende

Suid-Afrikaners sou word. ''Met my eerste fotoverhaalkarakter, dié

van Suster Debbie, was ek reeds byna 28 jaar oud en was my drie

kinders, Jeanette, Geraldean en Allen, toe reeds mooi groot.''

 

En selfs toe het die beeldskone ma die skoonheidtitels voor die

neuse van jong meisies weggeraap. Sy is twee keer gekroon tot Mej.

Margate en was ook 'n Mej. Vereeniging. Haar gesig en lyf het ook

daagliks gepryk as advertensie-model vir tydskrifte en koerante.

 

Hoewel sy saamstem dat daar 'n stigma aan fotoverhale kleef,

meen sy Suster Teresa was anders. ''Die stigma wat aan fotoverhale

kleef, is te verstane. Baie meen die taal wat hierin gebruik word,

is swak en die boeke nie opvoedkundig nie. Tog was Suster Teresa 'n

''skoon'' familieverhaal, wat gewild was en deur duisende gesinne

gelees is.''

 

Met geen formele toneelopleiding, het sy haar Suster Teresa met

gemak op papier en in haar rolprent laat ''leef'', en sy meen die

geheim daaragter was haar repertoire gesigsuitdrukkings. ''My

geliefkoosde was die lig van my een wenkbrou. . .''

 

Hoewel Shirley deesdae net huisvrou is en genoeg tyd inruim vir

haar kleinkinders, laat sy steeds die koppe draai. Soms herken mense

haar nog, erken sy, maar wanneer hulle vra ''Is jy nie Suster Teresa

nie?'' antwoord sy met ''Het jy ook die boekies gelees?'' "

 

PPS It was Tessa... Price R.0.30c ~ Yet priceless naivety back then...

 

tessa..jpg.859a73cc7528be41b92ad62ab6b44b77.jpg

Edited by Edmund1000
PSS

Share this post


Link to post
Share on other sites
brands online
Her "terrible mortal sin" was writing: "My father was a jockey, a jockey was he. He first rode my mother and the prize was me." Of course, not one of us knew what it meant at that stage of our lives, but that's why it got written into the little black books!

 

LOLOLOL!:biggrin:

What a way to end the day, thanks Lily!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Little Miss Muffet
I'm not quite sure either, geewhizz! Perhaps someone has to build a wall? Perhaps Kit W or Wayne can enlighten both of us?

 

I know that an organism is something which is alive - could be very, very, very, very small!?

I know my spelling has deteriorated with age.Sometimes I spell a word and think about it afterwards then I see the spelling photographically so my mind is still A1

Perhaps the incorrect spelling here was because I compared a word photographically with a thing:sneaky:

No reason for Lily to exaggerate--very,very,very

Edited by geewhizz

Share this post


Link to post
Share on other sites
lilythepink

I hope Edmund didn't only have a stiff neck last night. And he seems to be a younger soul than geewhizz or I am. I already knew what things meant by the time I first heard about the Sister Theresa comics! LOL

Share this post


Link to post
Share on other sites
MrAerospace

Just imagine me having to live with a Convent girl? Do I get any sympathy from anyone?

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...