Jump to content
Sign in to follow this  
admin

Net vir grappe in ons eie taal...

Recommended Posts

Pierre_Henri

Die Non van die Kaap ....

 

‘n Afrikaans-sprekende non van die Kaapse vlakte word deur ‘n goedhartige motor bestuurder opgetel oppad dorp toe.

Die bestuurder is Engelssprekend en die gesprek in die motor wil maar net nie vlot nie. Die non se kennis van Engels is net te beroerd. Sy kan nouliks twee woorde in Engels verstaan.

Skielik kom daar ‘n vlermuis voor hulle in die pad sit en die bygelowige motorbestuur kyk benoud na die non en skree ...

Show it your cross!!”

Die Non draai die venster oop, swaai haar arms wild na alle kante en skree vir die vlermuis “... Fo%$*off you ma se Po*%$s”

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre_Henri

Malema met sy troetel eend stap by ‘n koffiehuis in.

Hy plaas die eend op ‘n stoel langs hom.

Die kelner, heel verbaas sê “Dit is die heel lelikste vark wat ek nog ooit in my lewe gesien het

Malema (Kidi Amin) skree terug “ Dit is nie ‘n vark nie - dit is ‘n eend” !

 

En die kelner ... “Ek het met die eend gepraat

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this  

×