Auditpartners 10 Posted August 9, 2010 (edited) Ek versamel Pieter Pieterse se boeke. Ek het al heelwat op BOB gekry maar ek kort nog : 1989 Elkeen se paleis 1985 Stormy seas at clearwater bay 1986 The day of the giants 1991 Silver , jackal of the Namib 1991 Le jour des Geants 1994 The forgotten valley As iemand een van die boeke hierbo het laat weet my asseblief. Ek soek gereeld vir die boeke dus kan die boeke ook gelys word op BOB dan kan ek 'n bod insit. As iemand dalk vir my 'n idee kan gee waar ek die boeke in die hande kan kry sal ek ook dit waardeer. Die boeke is uit druk uit dus sal ek dit tweedehands moet koop. Dankie. Edited December 13, 2010 by Auditpartners Share this post Link to post Share on other sites